Die Delta-variant en die effek op swanger vroue en op kinders

“Suid-Afrika se Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) maak elke maand ’n verslag bekend oor die data van COVID-19-gevalle in kinders, dus almal onder 19 jaar.  Altesaam is 10,3% van die positiewe gevalle in die land kinders, van wie minstens 15 000 al sedert die begin van die pandemie in die hospitaal opgeneem is, met 500 sterftes.”