Die dao van Daan van der Walt – en die dao van Lodewyk G du Plessis

“Die karakter (teken) in Chinees vir dao wat ‘weg’ of ‘pad’ beteken, verskil van die karakter vir dao (op ’n ander toonhoogte uitgespreek) wat ‘mes’ beteken.”