Die dag toe Guppie sweef by vanjaar se Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Jeani Heyns
“Kinderteater is van kardinale belang in ’n feesprogram. Kinders moet van jongs af blootgestel word aan kuns van alle vorme sodat hulle kan lief raak vir die kunste en hulle wêreld kan verbreed. Ouers moet ook hulself afvra: Sal jy eerder wil hê jou kind moet ’n uur op die selfoon spandeer of hulle na ’n onvergeetlike teaterervaring neem?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed