Die dag toe ek die Here en ’n hond ontmoet het

“Die reusagtige gebou staan enkele meters voor my. ’n Katolieke kerk. In Boeddhistiese Viëtnam. Ek stop, haal my helm af. Amper enkeldiep stap ek met my swart Lazada-stewels deur die modder om by die kerkdeur uit te kom. Dis toe ek ’n gegrom hoor.”