Die COVID-19 pandemie se invloed op sielkundige trauma
“’n Suid-Afrikaanse vrou word in Nieu-Seeland aangekla dat sy haar kinders om die lewe gebring het. Nuusberigte wat oor hierdie grugebeurtenis verslag doen, verwys na emigrasie, grendelinperkings, isolasie en medikasie wat nie gebruik kon word nie. Mens kry die idee dat die omstandighede wat met die Covid-pandemie gepaard gaan, ’n moontlike rolspeler in die tragedie kon gewees het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed