“My vlugkodes skakel aan. Ek word onmiddellik buitengewoon prakties en vinnig. Masker, bra, sleutels – masker want daar is nie tyd om tande te borsel nie; bra al gaan dit ekstra sekondes vat, want ek is bo sestig; sleutels want daar is net twee bosse en die tweede een is by die eienaar in ’n ander dorp. Ek vergeet heeltemal van die virus.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed