’n Kursus vir Suid-Afrikaanse illustreerders by die Breytenbach Galery: ’n onderhoud met Elizabeth Gunter

“Visuele taal, soos dié van illustrasie, word onderskei van gesproke of geskrewe taal, maar dit ontspring vanuit dieselfde bron en vervul dieselfde behoeftes as woordetaal.”