Die Breytenbach Galery se kinder- en jeugliteratuurskryfskool: ’n onderhoud met Mia Oosthuizen
“Hoeveel keer daag moedelose skrywers nie by my op omdat hulle net nie sukses behaal by ander kursusse nie. Vir my en Anne-Ghrett is dit ’n absolute skande en dus het ons besluit om kragte saam te span vir ’n intensiewe skryfskool wat jou neem van storie-idee tot afgeronde manuskrip wat jy aan uitgewers kan voorlê.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed