Die Boetman-woede wat nooit heeltemal gaan lê het nie

“Toe Chris Louw 25 jaar gelede in Mei 2000 sy beroemde ope brief ‘Boetman is die bliksem in’ laat publiseer, het hy waarskynlik nie besef sy woorde sou ’n nasleep hê wat met elke nuwe Afrikaner-identiteitskrisis weer opklink nie.”