Die Boekklub 3: ’n onderhoud met Louis Pretorius en Albert Snyman

Kringe in ’n bos is byvoorbeeld gekies omdat die eerste episode van die eerste reeks ‘Susters van Eva’ was en dit maar ’n hoedlig was vir tannie Dalene. Maar dit speel ook in op Tom se psige: die kringe wat hy bly loop.”