Die boek van gelukkige eindes: ’n onderhoud met Debbie Loots

“Op my ouderdom is ek nie meer so idealisties nie. Ek is bloot dankbaar vir wat ek het en probeer onthou niks is vir altyd nie.”