Die blou huis deur Erika Murray-Theron: ’n onderhoud

“Op byna 85 het Erika Murray-Theron – skrywer van 12 boeke, waaronder nege romans, niefiksie en kortverhale – haar eerste kinderboek, Die blou huis, bekendgestel. Dis dan ook nie juis ’n verrassing nie, want sy is die ouma van 10 kleinkinders!”