Die blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories en Die skool vir ramspoedige talente en ander gelukkige stories, ’n resensie

“Hoe kry jy ’n kind aan die lees? Dit is seker een van die moeilikste vrae in die wêreld om te beantwoord. Hierdie twee boeke is moontlik die sleutel waarna jy soek.”