Die betowering van sjokolade en klapper

“Met die proeslag het ek onmiddellik geweet: Ek gaan nie rus voordat ek hierdie resep my eie gemaak en vervolmaak het nie. Dit was nie maklik nie. Daardie Grootbrak Romany Creams was ‘n belewenis. Na etlike probeerslae het ek toe eindelik geweet ek het ‘n wenner. Dit was die begin van die einde.”