Die Bergengel: 'n Onderhoud met Carina Stander
“Magiese realisme veronderstel ‘n realistiese uitbeelding van die werklike wêreld met ‘n onverwagse verskyning van die magiese of bonatuurlike. Dit is daardie buitengewone oomblik in ‘n doodgewone toneel wanneer die alledaagse heilig word en die heilige alledaags.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed