Die Bela-wet is parlementêr aanvaar: ’n onderhoud met Jaco Deacon
“Die saak waaroor ons almal bekommerd moet wees, is nie bloot die bepalings oor taal en toelating nie, dit is die staat wat al hoe meer outokraties raak en magte sentraliseer. Ons beweeg dus al hoe nader aan ʼn totalitêre staat en staatsbeheer, terwyl ons bykans 30 jaar gelede daarvan weggestap het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed