Die BELA-konsepwet is aanvaar: ’n onderhoud met Jaco Deacon
“Geen van die bepalings in BELA gaan sorg vir goeie skole of goeie landsburgers nie. Die teendeel kan eerder gebeur, naamlik dat die staat goeie skole se taalbeleide kan verander of goeie skole oorvol kan maak met beheer oor toelatings.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed