Die avonture van Helga Roets deur Riaan Grobler: ’n lesersindruk

“Helga was nog nooit ’n bang vrou nie en besluit om skelm weg te glip en vir oulaas ’n roadtrip te hê, maar die orige Stefaans de Wet besluit om saam met haar te gaan…”