Die Antieke Griekse beeldhoukuns (deel 1)

“Die Oudgriekse kunstenaars het uiteindelik die toppunt van uitnemendheid ontwikkel waarin hierdie menslike vorm vasgelê is soos die wêreld dit nog nooit voorheen aanskou het nie, ’n standaard wat sedertdien nooit oortref kon word nie, maar hoogstens nageboots sou kon word deur iemand soos Michelangelo.”