Die Antieke Griekse beeldhoukuns (deel 2)

“Rhodos, die mees oostelike van die Griekse eilande in die Suide van die Egeïese See, gestig deur die Doriërs, het altyd na vrede and neutraliteit gestreef. Dit het self ’n groot seemag teen seeroof opgebou.”