Die ander vrou

“Spontaan begin sy vertel van die verskriklike week wat hulle agter die rug het. Die dames in die volgepakte salon spits hul ore en diĆ© reeds onder die raserige haardroĆ«rs wend hulle tot liplees soos wafferse matrieks in die skool vir dowes.”