Die ANC/SAKP en die USSR. Deel 1: Wêreldbeskouings

“Die geykte siening van die bondgenootskap tussen die ANC/SAKP en die Sowjetunie is dat dit ’n geleentheidshuwelik was, sonder ideologiese affiniteit.”