Die Akademie se oomblik van waarheid: Wie besluit wat Afrikaanse poësie is?

“Die onmiddellike vonk in die kruitvat was die weglating van Danie Marais se gewilde bundel Ek en jy bestaan nie uit vanjaar se Hertzogprys-toekennings.”