Die Adam Small Boekefees 2025: ’n onderhoud met Darryl David

“En mense moenie Willem Fransman jr se opvoering van Adam Small se werk misloop nie. Nee wat, letterlik elke sessie by vanjaar se fees is ’n hoogtepunt.”