Die aanloop tot die val van die Berlynse Muur
“Aan die begin van Mei 1989 het die geskiedenis sy loop geneem wat binne maande ’n nuwe wêreldorde ingelui het. Ek was in daardie stadium in Londen gebaseer as Europese korrespondent van die SAUK. Die Suid-Afrikaanse ambassade in Wene, Oostenryk, het my gebel en gesê daar is groot dinge aan die gebeur en ek en my kameraman moet ons soontoe haas.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed