“Die data wys duidelik dat entstowwe ernstige siekte en die dood keer. En ’n skraagdosis halveer die kanse van infeksie. Dié studie wys dat om gevaksineer te wees jou kanse verlaag om ander mense aan te steek, vir beide variante. ’n Persoon wat nie gevaksineer is nie, sal 41% meer waarskynlik ’n ander persoon aansteek as wat ’n gevaksineerde sal doen.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed