Die 2024-verkiesing: Is ’n Suid-Afrikaanse Lente op pad?
“Die status quo is nie volhoubaar nie en die vraag is nie of daar verandering gaan wees nie, maar eerder watter vorm dit gaan aanneem; watter tydsraamwerk ter sprake is, en veral wat die regerende elite se reaksie op ’n potensieel verswakkende situasie gaan wees. Dit maak die 2024-verkiesing die belangrikste verkiesing sedert die totstandkoming van ’n nuwe grondwetlike bedeling.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed