Dibi Breytenbach begogel met Heks: ’n lesersindruk
“Die boek is in die eerstepersoon geskryf en dis beslis ’n aanwins en toonkrullekkerte om insae in die hoofkarakter se interne dialoog en binnegesprekke te hê. Hierdie juweeltjies sluit haar wroeging en plesier van ’n ongeoorloofde verhouding in.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed