Diana Ferrus (1953–2026)

Diana Ferrus se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk. Sy het gesê: “My doel op aarde is om deur middel van die skeppingsproses vrede te bevorder; vir myself en die mense met wie ek te doen kry. Wat saak maak, is respek vir ander mense. Wat nié saak maak nie, is uit watter agtergrond hulle kom.”