Dié kabouter deurstaan die toets van die tyd saam met (Human &) Rousseau

In ‘n wêreld waar alles anders is as dertig jaar gelede, het Storieman herleef. Naomi Meyer vra vir Leon Rousseau hoe hy weer in 2012 asem in die elf se longe geblaas het.