Desiré Gardner is Magda Louw by die Suidoosterfees. Ons gesels met haar.

“Hannes se kennis is soos die weduwee se kruik. Dit hou nooit op nie en dit raak nooit afgewater nie, so ek drink alles op soos ’n spons. Ek hou van sy eerlikheid en opregte leiding met my spel en ook my tekste.”