Deesdae word opkomende skrywers met Brad Thor vergelyk, ’n lesersindruk van Near dark

“Ná 19 boeke in ’n reeks dink ’n mens maklik jy het al alles gelees wat Brad Thor na jou kant toe kan gooi, maar Scot Harvath pronk nie verniet gereeld op #1 op die New York Times se blitsverkoperslys nie.”