Debat is goed vir boekverkope

“Debat is goed vir boekverkope! Dink aan Dan Brown se The Da Vinci code en Erla Diedericks se eerste Stoom-publikasie, Die kontrak.”