“Bestaande lesings van Naudé se werk fokus dikwels op aspekte van queer identiteit, migrasie, transnasionalisme en alternatiewe vorme van verwantskap. As bydrae tot die gesprek, voer hierdie navorsing aan dat vriendskap ’n selfstandige analitiese kategorie is wat nuwe perspektiewe op die roman ontsluit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed