Danie Marais se Al is die maan 'n misverstand: Verset teen die kanon of ʼn oefening in prosa-poësie?

Danie Marais se nuwe digbundel het as titel Al is die maan ‘n misverstand – gedigte.