Danie Marais oor sy opname in die splinternuwe Groot Verseboek

Groot Verseboek is 'n belangrike dokument wanneer dit kom by die kanonisering van digters. Hoe voel dit vir jou, as 'n skrywer wat deel is van 'n nuwer geslag, om vir die eerste keer in só 'n bloemlesing opgeneem te word? Ek …