Danie Marais (1971–)

“My ervaring was nog altyd as jy eerlik en weerloos oor die klein goed rondom jou skryf, skryf jy dikwels op ’n manier ook oor die groter kwessies. Dit laat ander mense wat hulleself in soortgelyke situasies bevind, minder eensaam voel.”