DAK-konferensie: Oor “die taal wat miere daidelik is”
“Die Afrikaans wat ons in die bodorp beleef het, of wanneer óór ons gepraat is, was ’n taal van ontheemding, van vervreemding, van ontkenning. Dit is ontsettend om in jou eie taal ’n mindere, ’n vreemdeling, ’n gebrekkige kuriosum geag te word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed