Uit die argief: Daar’s ’n Zoeloe in my ateljee

“Dr Buthelezi, can you hear me? It is Freek Robinson speaking to you from Johannesburg.” Geen reaksie nie. Luider: “Dr Buthelezi, I can see you, can you hear me?” Buthelezi het omgedraai en kamera se kant toe gekyk. “Who is this?” vra hy.