Daardie hengse stapel boeke wat keurders moet lees

“Mense, ek het respek vir die arme keurders. Ek het gereeld eie opinies oor watter boeke ek op daardie lyste sou wou plaas, ja, en van my opinies verskil dikwels van die keurders s’n, maar dit is nie nou ter sake nie.”