#DaaIssieWêkie!

“As djy voel om ’n township tour te loep vat, doenit op ’n koue dag wannerit load shedding is, offie munisipaleteit is biesag om an een of anner kragstasie te wêk, net om te sien hoe êg die proebleem rêrig is.”