Crackerjack deur Peter Church: ’n resensie

“Die intrige gebeur stadig, daar is min aksie en spanning, baie verraad. En teen die tyd dat die langsame ontknoping gebeur, is dit nogal ’n uitdaging om te onthou watter van die oorvloed karakters wat gedoen het.”