COVID-19 noodsaak herbesinning oor oneffektiewe parlementêre kiesstelsel

“Die gemiddelde kieser weet nie eens wie sy of haar LP of LPW is nie. Dit behoort nie so te wees nie.”