COVID-19: ’n "Bouncer" soos Dominic Cummings vir Cyril
“In teenstelling met internasionale praktyk het Ramaphosa hom tot op hede nog nooit beskikbaar gestel om onderwerp te word aan joernaliste se vrae op ’n nuuskonferensie nie … Dit is dié gebrek aan interaksie met joernaliste wat ingevreet het op Ramaphosa se golf van politieke kapitaal wat hy aan die begin van die inperking gery het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed