COVID-19, inperkings en boekwinkels: ’n onderhoud met Nicol Stassen

“Dit lyk op die oomblik of opvoedkundige boeke van vlak 4 af, wat Vrydag 1 Mei in werking tree, verkoop kan word. Dit sal ten minste verligting vir ons en studente en skoliere bring.”