COVID-19 in Zambië

“Zambië het nog net 12 gevalle van korona, maar ons is baie versigtig. Die statistiek is net so betroubaar soos die laboratoriumfasiliteite.”