COVID-19 en verlore skooltyd: Christa van Staden se wenke aan ouers en onderwysers

“Sillabusse hoef nie so oorvol te wees nie; dit kon ingekort word. Waarom was die pandemie eers nodig om dit te besef?”