COVID-19 en Herklink-oudiogedenkdienste: ’n onderhoud met Anelia Heese
“’n Stemopname bied skuiling teen stereotipe en teen onregmatige beoordeling.” Anelia Heese glo in die krag van stories. By al die afskeide in die tyd van COVID-19 dink ’n mens aan verlies, maar ook aan mense se teenwoordigheid. Anelia het ’n stemopname gedoen om hierdie onderhoud se vrae te beantwoord. Luister hier daarna.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed