COVID-19 en die toekoms: projeksies, entstowwe, die ekonomie, rampe en inperkings

“Daar is geen aanduiding dat Suid-Afrika nie presies dieselfde COVID-19-pad sal loop as enige ander land nie. Die ergste lĂȘ nog in die komende maande voor.”