COVID-19: die perspektief van Marni Bonthuys, ’n Suid-Afrikaner in België

“Die realiteit is egter dat niemand vorentoe jou ivermektiensertifikaat gaan vra nie. Inentingsertifikate gaan egter waarskynlik verplig word – in elk geval tot die meerderheid mense immuniteit teen COVID-19 het.”